Grys suede cord
Tassel caps (WB225)
eyepins (WB224)
Stap 1:
Sit die eyepin deur die tassel cap
Stap 2:
Knip die eyepin korter met tangetjie en buig 'n ogie
aan die bo kant.
Stap 3:
Sny nou 18 stukkies suede cord van 60mm elk.
Stap 4:
Plak elkeen langs mekaar vas op 'n stukkie maskeerband.
Stap 5:
Sny die maskeerband korter en vou om die suede cord.
Stap 6:
Begin nou by daardie kant en rol die suede cord op.
Stap 7:
Sny die bo kant nou mooi gelyk.
Stap 8:
Gebruik enige sterk gom van jou keuse om die
suede cord in die cap vas te plak.
suede cord in die cap vas te plak.
En voila jou tossel is kant en klaar.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.