9 Projekte
1. Turquoise enkel string krale met hart2. Turquoise, appelkoos en wit met roos
3. Turquoise en appelkoos suede cord necklace
4. Turquoise string hartjies.
5. Turquoise, appelkoos en wit armband
6. Turquoise hartjie oorbelle
7. Suede cord armband
8. String krale met uiltjie hart
9. Uiltjie aan ketting.
NB: Neem asseblief kennis dat in hierdie kardoes het die uiltjie en die rosie verander.
Projek 1
Stap 1:
Ryg al die kraletjies saam met die hart in die rek in.
Knoop die rek styf en trek die naaste kraletjie aan
die knoop daaroor.
enkel string krale te ryg"
Jy sal dit onder
Labels vind.
Labels vind.
Nota: Onthou om een van die krale wat laaste geryg word, |
se gaaitjie lekker groot oop te |
maak. (gebruik sommer pen se punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop sal |
kan gaan. |
Projek 2
Stap 1:
Ryg al jou krale in soos op die foto.
Die suede cord word geknoop na die laaste krale
wat geryg is.
L.W: Voor en na die roos kom 'n
wit blokkie geryg. (indien dit nie
mooi sigbaar op die foto is nie)
NB: Die roos in hierdie projek het verander en die
oranje houtkrale is vervang
met oranje perels.
NB: Die roos in hierdie projek het verander en die
oranje houtkrale is vervang
met oranje perels.
Stap 2:
Gebruik 'n tangetjie om die suede cord ends |
aan die suede cord vas te sit ( sal sien daar is |
( 1 flappie bo en 2 aan die kant) Buig eers die |
boonste een plat en dan die een aan die een |
kant en dan die ander kant. |
Nou kom daar aan die eenkant 'n jumpring en aan |
die ander kant kom die ander jumpring met |
die hakkie. |
L.W dat die foto's net aanwys hoe om dit te doen.
Ons werk eindlik met die oranje suede cord.
Projek 3
Stap 1:
Gebruik die stukkie tiger tail om die
wax cord deur die hart te trek.
Gebruik die stukkie tiger tail om die
wax cord deur die hart te trek.
Stap 2:
Ryg nou die suede cord deur
die lussie wat aan die bo kant
van die hart is.
Trek die wax cord styf aan die onderkant
en knoop die wax cord aan die
onderkant van die hart saam.
Stap 3:
Ryg die krale in die wax cord soos
op die foto en knoop die punte sodat
die krale nie uitval nie.
Stap 4:
Maak seker dat jou suede cord bo gelyk is.
maak nou 'n knoop so 5cm van die middel
punt van die hart af aan weeskante van die
cord.
Ryg jou krale soos op foto.
Maak weer 'n knoop na krale.
Maak weereens so 5cm veder 'n
volgende knoop en ryg weer krale.
Daar volg weer 'n knoop na die krale.
Stap 5:
Gebruik 'n tangetjie om die suede cord ends |
aan die suede cord vas te sit ( sal sien daar is |
( 1 flappie bo en 2 aan die kant) Buig eers die |
boonste een plat en dan die een aan die een |
kant en dan die ander kant. |
Nou kom daar aan die eenkant 'n jumpring en aan |
die ander kant kom die ander jumpring met |
die hakkie. |
Projek 4:
Stap 1:
Maak 'n knoop 200mm vanaf die wax cord se punt.
Stap 2:
Ryg vanaf die anderkant tot teen die knoop
eers 'n silver spacer en dan 'n hartjie en dan
weer 'n silver spacer.
Maak weer 'n knoop.
Stap 3:
Maak nou 'n 100mm vanaf die hartjie weer
'n knoop.
Ryg weer 'n spacer, hartjie, spacer en knoop
weer.
Stap 4:
Herhaal stap 3 totdat al jou
hartjies geryg is.
Nota:
Onthou dat die laaste 3 hartjies
anders om geyg word sodat hulle
nie onderste bo hang nie.
As jy elke keer gemeet het voordat
jy jou knope gemaak het behoort daar nou
'n langer stukkie van die wax cord oor te bly
as wat jy aan die ander kant mee begin het.
Sny nou die kant gelyk sodat hy ook 200mm
lank is vanaf die knoop voor die hartjie.
Stap 5:
Hou nou die 2 punte van die wax cord
bo oor 'n kers se vlammetjie.
Nie te lank nie, die punte moet net
smelt sodat jy hulle teen mekaar kan
druk om vas aan mekaar te sit.
Projek 5:
Stap 1: |
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
Stap 2:
Ryg een turquoise, een appelkoos en een wit kraletjie in.
Herhaal totdat al die kraletjies geryg is.
Herhaal totdat al die kraletjies geryg is.
Projek 6
Projek 7
Stap 1:
Begin deur vir jou 7 ewe lang stukkies suede cord te sny.
L.W dat jy jou arm moet meet. ( Myne sny ek 170mm)
Plak nou die punte van al 7 stukkies langs mekaar op
'n stukkie maskeerband.
Vou die punte daarvan om en sny netjies af soos op
foto.
Stap 2:
Gebruik nou jou tangetjie om die
"flat fastner" vas te sit.
Stap 3:
Ryg in die middelste string 1 kraletjie,
dan die uiltjie en dan weer 1 kraletjie.
Stap 4:
Ryg in al die ander stringe 3 kraletjies.
Stap 5:
Herhaal nou stap 2 aan die ander kant.
Stap 6:
Gebruik weereens jou tangetjie om
die stukkie ketting en hartjie
aan die eenkant vas te sit
soos op foto.
Stap 7:
Aan die ander kant sit jy jou hakkie vas.
Stap 8:
Spasieer nou net jou kraletjies eweredig.
Projek 8
NB: Let wel dat die uiltjie op die hartjie verander het.
Stap 1:
Ryg jou krale in soos op foto
Stap 2:
Nadat jy die krale ingeyg het
soos in stap een moet daar
13 x appelkoos kraletjies wees en
12 x turquoise kraletjies.
Ryg hulle nou om die beurt in.
Begin met 'n appelkoos kleur.
Nota: Aan die eenkant sal jy met
'n appekoos kleur eindig en
aan die ander kant turquoise.
Sodra jy klaar geryg het, kan jy net
die rek knoop.
Nota: Onthou om een van die krale wat laaste geryg word, |
se gaaitjie lekker groot oop te |
maak. (gebruik sommer pen se punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop sal |
kan gaan. |
Projek 9
Gebruik net die jumpring om
die uiltjie aan die ketting vas te
sit.
Sit aan die een punt van die ketting jou
hakkie vas met 'n jumpring en aan
die ander punt net 'n jumpring.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.