10 Projekte
1. Bruin t -yarn string2. Beige, olyf en ligte appelkoos visnet wol necklace
3. Varnished en taupe memory wire armband
4. Bruin en appelkoos armband
5. Taupe hartjie oorbelle
6. Oranje knoppie oorbelle
7. Bont enkel string met oranje, bruin en olyf kleure
8. Oranje, bruin en appelkoos string met hart
9. Wax cord necklace
10. Suede cord necklace met duif harjtie.
Projek 1
Om hierdie t-yarn necklace aanmekaar te sit
kan jy die instruksies volg van
kan jy die instruksies volg van
"Hoe om 'n t-yarn necklace te maak"
Jy sal dit onder "labels" vind.
Die punte word nou aanmekaar vas gesit met
die "flat fastener"
Volg die instruksies soos wat jy in projek 1
gevolg het om die projek te voltooi.
"Hoe om 'n t-yarn necklace aan mekaar te sit"
Jy sal dit onder "labels" vind.
Projek 2
Stap 1:
Ryg al jou krale in die visnet wol in.
Dit is jou eie keuse hoe jy dit wil doen.
Onthou om knope voor en na die krale te
maak sodat hulle nie rondskuif nie.
Stap 2:
As al die stringe vol krale geryg is,
behoort dit omtrent so te lyk,
Stap 3:
die "flat fastener"
Volg die instruksies soos wat jy in projek 1
gevolg het om die projek te voltooi.
"Hoe om 'n t-yarn necklace aan mekaar te sit"
Projek 3
Stap 1: |
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
Stap 2:
Begin deur 3 beidge kleurige krale te ryg, gevolg
deur een taupe kleur.
Herhaal patroon totdat al die kraletjies geryg is.
deur een taupe kleur.
Herhaal patroon totdat al die kraletjies geryg is.
Stap 3: |
Sny die draad wat oorgebly het af maar |
los 'n lang genoeg stukkie oor om weer soos |
in stap 1 te kan ombuig. (± 2cm) |
Projek 4
Stap 1:
Ryg 1 bruin, 1 salmon blokkie en
dan 1 appelkoos kraletjie.
Herhaal die patroon totdat al die
krale geryg is.
Knoop net die rek styf en steek die
knoop binne 'n kraletjie weg.
Projek 5
Hak eenvoudig net die hartjie in
die oorbel hakkie in.
Projek 6
Plak die oorbel gedeelte aan die oranje knoppies vas.
Supperglue werk goed.
Projek 7
Stap 1:
Krale en word geryg soos op foto.
Volg die patroon totdat al die krale geryg is,
Volg die patroon totdat al die krale geryg is,
Stap 2:
As al die krale geryg is word die rek
weereens net styf getrek en geknoop.
Projek 8
Stap 1:
Ryg al krale soos op die foto aangedui.
Stap 2:
Ryg nou die boonste gedeelte soos op die foto wat
na die appelkoos krale volg.
Bruin
Appelkoos blokkie
Donker oranje
Nota: aan die eenkant gaan jy op 'n donker oranje
eindig en aan die ander kant op 'n blokkie.
Stap 3:
Rek word nou styf getrek en geknoop.
Steek die knoop binne in 'n kraletjie weg.
Nota: Indien jy nie mooi seker is nie,
gaan loer by "hoe om 'n
gaan loer by "hoe om 'n
enkel string krale te ryg"
Jy sal dit onder een van die
Labels vind.
Labels vind.
Nota: Onthou om een van die krale wat laaste geryg word, |
se gaaitjie lekker groot oop te |
maak. (gebruik sommer pen se punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop sal |
kan gaan. |
Projek 9
Stap 1:
Ryg die eerste klomp krale soos op die foto
in al 3 stringe swart wax cord.
Stap 2:
Na die appelkoos kraal word daar nou apart
in elke string krale geryg.
Een string kry 12 blokkies en die ander
twee stringe kry elkeen 11 blokkies.
Al 3 stringe word nou weer saam gevat
om die volgende krale te ryg.
.
Ryg dan veder soos op foto aangedui.
Wanneer al jou krale geryg is
Stap 4:
Maak 'n knoop met die stringe wax cord
aan die bo kant van elke laaste kraal.
aan die bo kant van elke laaste kraal.
Stap 5:
Knoop nou net die punte van al die stringe
wax cord saam om jou projek te voltooi.
Projek 10
Stap 1:
Gebruik die stukkie tigertail om die
wax cord deur die hartjie te trek.
Stap 2:
Ryg die suede cord deur die lussie wat
die wax cord bo die hartjie maak.
Stap 3:
Trek die wax cord weer styf aan die onderkant
van die hartjie en maak 'n knoop
Ryg nou die krale in soos op die foto.
NB: Moenie die stukkie tou korter sny voordat jy nie die bead caps |
klaar geryg het nie, aangesien |
die toutjie se punte in kerswas gedoop is sodat dit deur die |
bead cap se gaatjie kan ryg. |
Knoop nou albei punte van die tou volgens die |
lengte wat jy wil hê die krale moet hang, |
sodat dit nie deur die krale kan trek nie. |
Gebruik bietjie gom om die bead caps aan |
die krale te plak sodat hul op hul plek bly. |
Stap 4:
Sorg dat die punte van die suede
cord bo gelyk is.
Maak ongeveer 5cm van die hartjie
se middel aan weeskante 'n knoop
in die suede cord.
Ryg die krale soos op die foto en maak
weer 'n knoop.
Ongeveer 5cm veder maak jy weer 'n
knoop weerskante en ryg weer die krale.
Maak weer 'n knoop.
Knoop nou net die punte van die suede cord
om jou projek te voltooi.
Sorg dat die punte van die suede
cord bo gelyk is.
Maak ongeveer 5cm van die hartjie
se middel aan weeskante 'n knoop
in die suede cord.
Ryg die krale soos op die foto en maak
weer 'n knoop.
Ongeveer 5cm veder maak jy weer 'n
knoop weerskante en ryg weer die krale.
Maak weer 'n knoop.
Knoop nou net die punte van die suede cord
om jou projek te voltooi.