9 Projekte
1. Wit enkel string krale
2. Eggshell enkel string krale
3. Swart enkel string krale
4. Swart en wit memory wire
armband
5. Swart disc oorbelle
6. Wit hartjie oorbelle
7. Swart en wit string krale met
wit hart
8. Wit en eggshell string krale
9. Swart en wit t-yarn string
Enkel
string krale:
|
Stap
1: |
|
Ryg al die krale wat saam met
die rek |
in pakkie was, in die rek in. |
|
Nota: Maak een van die krale wat laaste |
geryg word, se gaaitjie lekker
groot |
oop. (gebruik sommer pen se
punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop
sal |
kan gaan. |
Stap 2: |
|
Trek die rek ietwat styf
wanneer jy die |
twee punte knoop. Maak seker dat die |
rek stewig geknoop is. |
|
Stap 3: |
|
Sny punte van rek korter. |
Trek kraletjie wat jy vroeër die gaaitjie van |
groter gemaak het oor die
knoop van die |
rek. |
Dieselfde stappe word gevolg om die wit, eggshell en swart string krale te maak.
Swart en wit "memory wire" armband
Stap 1: |
|
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te
buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig
moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
|
Stap 2: |
|
Ryg al die kraletjies om die
beurt in soos op |
foto. Sny die draad wat oorgebly het af maar |
los 'n lank genoeg stukkie oor om
weer soos |
in stap 1 te kan ombuig. (± 2cm) |
Jou armband is kant en klaar. Was dit nou nie 'n lekker projek nie.
Oorbelle
Wit en swart string krale met wit hart
Stap 1: |
|
Begin deur die suede cord
eerste deur |
die hart te ryg.
Nota: Indien suede cord sukkel om deur hart se gaaitjie te gaan kan die punt effens dunner gesny word. Jy kan later dan net weer die punt gelyk sny. |
Stap 2: |
|
Daarna word die krale na die hart ingeryg
soos volg: |
1 x 20mm swart |
1 x 30mm wit |
3 x 10mm lense beads |
1 x 10mm wit cube bead |
1 x 25mm swart |
1 x 10mm wit cube bead |
1 x 10mm swart cube bead |
1 x hex bead |
1 x 25mm swart |
1 x hex beads |
1 x 10mm swart cube bead |
1 x 10mm wit cube bead |
1 x 20mm wit |
1 x 10mm swart lense bead |
1 x 20mm wit |
1 x 10mm wit cube bead |
1 x 20mm swart |
1 x 30mm wit |
1 x 16mm swart |
1 x 20mm wit
Stap 3: |
|
Knoop die punte van die suede
cord saam. |
|
|
Wit en eggshell string krale
Stap 1: |
|
Begin in die middel van die
rek met 'n |
25mm eggshell kraal. |
Weerskante daarvan ryg twee wit perels. |
Stap 2: |
|
Ryg dan weerskante dieselfde in
soos volg: |
Wit hex krale |
wit perel krale |
wit blokkie krale |
20mm wit krale |
25mm eggshell krale |
wit hartjies |
wit perel krale |
Stap 3: |
|
Daar is in pakkie |
17 x 10mm eggshell kraletjies |
16 x 10mm wit kraletjies |
|
Begin aan elke kant met 'n
eggshell kleur |
kraletjies inryg. |
Ryg al die kraletjies in. |
Aan die bo kant sal jy aan die
eenkant met |
n eggshell eindig en aan
die ander |
kant van die rek sal jy met 'n
wit kraletjie |
eindig. |
|
|
Stap 4: |
|
Knoop die punte van die rek stewig |
soos in die enkel stringe se aanwysings. |
|
|
|
Wit en swart t-yarn string
Stap 1: |
|
Vat 3 van die stringe t-yarn
bymekaar. |
Sny punte mooi gelyk. |
Stap 2: |
|
Sit die punte binne in die t
yarn crimp. |
Druk die crimp met die
tangetjie toe, |
Druk eers vas in die middel
van die crimp, |
dan aan altwee kante sodat die
t yarn |
stewig vas is binne in. |
|
|
|
Nota: as jy sukkel om bymekaar
te hou |
kan jy met 'n naald die stukke |
bymekaar hou. |
|
|
Stap 3: |
|
Doen soos in stap 2 met al
vier die punte. |
|
Jy het nou 2 gedeeltes t yarn
wat bestaan |
uit 3 stringe elk. |
Stap 4: |
|
Gebruik nou die jumpring om
die |
twee gedeeltes aan mekaar vas
te |
maak. |
Maak gebruik van die tangetjie om die |
jumpring oop en toe te buig. |
|
Nota: Buig altyd die twee kante van die |
jumpring na die kant toe weg |
|
|
|
|
Die een kant kry 'n tweede jumpring aan |
die jumpring wat die stringe bymekaar hou |
|
en |
|
Aan die anderkant kom daar aan die jumpring |
wat die stringe bymekaar hou, 'n tweede |
jumpring saam met 'n lobster clasp. |
Dis dan jou 9 projekte vir kardoes 1.
Hoop jy het elke projek geniet!