9 Projekte
1. Grys t-yarn necklace
2. Rouhout memory wire armband
5. Rouhout enkel string krale
6. Moss en beige memory wire armband
7. Bont string krale met blom
8. Suede cord met hart necklace
9. Bont string krale met lava harte
Projek 1
Om hierdie t-yarn necklace aanmekaar te sit kan jy die instruksies volg van
"Hoe om 'n t-yarn necklace te maak"
Jy sal dit vind onder een van die Labels.
Projek 2
Stap 1: |
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
Stap 2: |
Ryg die krale deur te begin met 1 van die ronde rou hout krale en dan |
2 van die plat "lense beads" |
Herhaal tot die krale klaar is. |
Stap 3: |
Sny die draad wat oorgebly het af maar |
los lank genoeg stukkie oor om weer soos |
in stap 1 te kan ombuig. (± 2cm) |
Projek 3 en 4
Stap 1:
Begin deur die headpin deur die hartjie
te sit en die stukkie wat bo uitsteek in 'n
sirkeltjie te buig.
Nota: In die headpins wat jy ontvang
het sal jy sien dat daar 'n klein
kraletjie is. Dit is sodat die headpin
nie deur die hartjie se gaaitjie trek nie.
Stap 2:
Gebruik nou die jumpring om die
oorbel hakkie aan die hartjie
Nota: Buig altyd die twee kante van die jumpring na die kant toe, weg van mekaar.
| ||
Projek 5
Stap 1:
Ryg al die krale in die rek in.
Begin met 1 ronde kraal gevolg
deur 2 van die "lense beads"
Herhaal tot al die krale geryg is.
Die rek word dan net geknoop.
Nota: Indien jy nie mooi seker
is hoe om die rek te knoop
en weg te steek nie, kan jy
gaan loer by
"hoe om 'n enkel string krale te maak"
Die rek word dan net geknoop.
Nota: Indien jy nie mooi seker
is hoe om die rek te knoop
en weg te steek nie, kan jy
gaan loer by
"hoe om 'n enkel string krale te maak"
Projek 6
Stap 1: |
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
Stap 2: |
Ryg die krale deur te begin met 1 van die beige perel kraletjies gevolg deur 'n moss kleur blokkie kraletjie. |
Herhaal tot die krale klaar is. |
Stap 3: |
Sny die draad wat oorgebly het af maar |
los lank genoeg stukkie oor om weer soos |
in stap 1 te kan ombuig. (± 2cm) |
Projek 7
Stap 1:
Begin deur een van die suede cord se punte
effens dunner te sny, sodat jy dit deur
die blom geryg kan kry.
Jy kan aan die einde van jou projek
weer die dunner stukkie afsny.
Stap 2:
Ryg nou 4 van die "lense beads"
aan die eenkant in en 3 aan
die ander kant
Nota: Die 3 "lense beads"
word aan die bo kant van
die blom geryg.
Stap 3:
Aan die bo kant word nou
die 25mm rouhout kraal geryg
en aan die onder kant die 16mm
brown olive kleur.
Ryg nou 4 van die "lense beads"
aan die eenkant in en 3 aan
die ander kant
Nota: Die 3 "lense beads"
word aan die bo kant van
die blom geryg.
Stap 3:
Aan die bo kant word nou
die 25mm rouhout kraal geryg
en aan die onder kant die 16mm
brown olive kleur.
Stap 4:
Ryg nou verder soos aangedui
op die foto. Onthou dat jy
reeds die eerste kraletjie
na die blom in die vorige
stap geyg het.
Nota: Jy kan ook op die
heel laaste foto van die
projek kyk om mooi te
sien hoe die krale volg.
Stap 5:
Na die laaste groot kraal
(30mm Varnished) volg
die krale soos op foto
onder.
L.W dat jou eerste kraal
op die foto die laaste een
is op die vorige foto.
Dus is hy klaar geryg.
Stap 6:
Die laaste 8 krale moet
nou nog geryg word.
Stap 7:
Sny nou die stukkie suede cord se punt
wat dunner is af en maak seker
dat jou suede cord se punte
bo gelyk is. Indien dit nie is nie,
skuif die krale 'n bietjie.
Maak nou 'n knoop na elke boonste
kraal.
Stap 8:
Gebruik 'n tangetjie om die suede cord ends |
aan die suede cord vas te sit ( sal sien daar is |
( 1 flappie bo en 2 aan die kant) Buig eers die |
boonste een plat en dan die een aan die een |
kant en dan die ander kant. |
Nou kom daar aan die eenkant 'n jumpring en aan |
die ander kant kom die ander jumpring met |
die hakkie. |
Jou projek is klaar en behoort soos die foto hieronder te lyk!
Projek 8
Stap 1: | |
Gebruik die stukkie tigertail om die tou | |
|
|
NB: Moenie die stukkie tou korter sny voordat jy | |
nie stap 3 klaar gemaak het nie, aangesien | |
die toutjie se punte in kerswas gedoop is | |
sodat dit deur die bead cap se gaatjie kan ryg |
Stap 2: |
*Ryg die suede cord deur die lussie van die tou |
wat deur die hart geryg is. |
* Trek die suede cord deur sodat die punte |
gelyk is. |
* Trek nou die tou aan die onderkant van die |
hart styf en maak 'n knoop. |
Stap 3: |
* Ryg nou in altwee punte van die tou soos |
op foto's : |
moss kleur blokkie krale |
roughout krale |
* Knoop nou albei punte van die tou volgens die |
lengte wat jy wil hê die krale moet hang, |
sodat dit nie deur die krale kan trek nie. |
Stap 4:
Ryg nou albei kante soos op foto.
Maak weer 'n knoop nadat jy al die krale geryg het.
Gebruik 'n tangetjie om die suede cord ends |
aan die suede cord vas te sit ( sal sien daar is |
( 1 flappie bo en 2 aan die kant) Buig eers die |
boonste een plat en dan die een aan die een |
kant en dan die ander kant. |
Nou kom daar aan die eenkant 'n jumpring en aan |
die ander kant kom die ander jumpring met |
die hakkie. |
Jou string krale waneer jy klaar is.
Projek 9
Hierdie projek kan dalk 'n bietjie van 'n uitdaging wees, maar is defenitief die moeite werd!
Stap 1:
Jy gaan begin deur een van die
dubble jumprings aan die
twee stringe tigertail vas te
sit.
1.1 Ryg albei stringe tigertail deur twee crimps soos op onderstaande foto.
1.2 Buig nou die punte terug, om die dubble jumpring en weer deur altwee crimps.
Soos op foto hieronder.
1.3 Druk die crimps nou plat met jou tangetjie.
Stap 2:
Ryg 7 van die moss krale deur altwee stringe tigertail.
Stap 3:
Ryg nou in die een string tigertail 5 rouhout krale
en in die ander string 'n vedere 5 moss krale.
Stap 4:
Nou volg daar 1 beige en 1 grys kraal
wat deur altwee stringe tigertail geryg word.
Stap 5:
Ryg nou apart 5 moss kleur krale
en 5 rouhout krale.
Stap 6:
Nou volg die groot grys kraal,
die beige en grys blommetjie kraal.
Na die grys blommetjie kraal, ryg krale soos aangedui op foto.
(deur alby stinge)
Stap 7:
7.1 Nou volg die lava hart.
- anderkant 2 rouhout kraletjies
7.4 Ryg deur albei stringe tigertail een van die groter moss krale
Ryg nou vir 'n tweede keer die krale soos in stap 7.3 en 7.4
Herhaal weer stap 7.3 en 7.4 maar in 7.4 se stap word die groot
moss kraal weer met 'n klein moss kraletjie vervang.
Ryg nou die ander lava hart.
Stap 8:
Van hier af, nadat jy die lava hart geryg het,
is die res van die stappe 'n spiëelbeeld van die anderkant.
Stap 9:
Nota: Hierdie laaste gedeelte waar jy af eindig, kos 'n bietjie geduld.
L.W: Die foto's wys dit is wit krale, maar dit is maar net om die stappe aan te wys.
Jy gaan nou gebruik maak van jou tangetjie
dubble jumpring en crimps.
9.1: Ryg twee crimps in albei stringe tigertail.
9.2: Net soos wat jy in die begin in stap 1.2 gedoen het doen jy nou weer.
9.3 Hou die jumpring met die tangetjie vas terwyl jy
die punte van die tigertail trek sodat jy dit styf tot
teen aan die kraletjie kan kry.
Hierdie vat nogal tyd. Soms moet jy die crimps bly skuif en die
tigertail bly trek totdat jy teen aan die kraletjie is.
en sny die tigertail korter.
gaaitjie en trek die kraletjie nader aan die jumpring.
Stap 10:
Jou laaste stap is om jou hakkies aan te sit
L.W dat die foto's net aandui hoe om dit te doen
die krale daarop is nie deel van die projek nie.
Aan die eenkant kom net 'n jumpring vas en
aan die anderkant kom 'n hakkie saam met die jumpring vas.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.