Nota: Hierdie is net 'n aanduiding hoe |
om 'n t-yarn necklace aan mekaar te sit. Jy kan jou stringe meer |
of minder maak. |
Jy kan kant of lint bysit. Alles wat |
jy bysit, kom in die t yarn
ends vas. Indien die stringe te veel raak vir die t-yarn ends, gebruik net nog ekstra. |
Lengte van t-yarn necklace hang af van hoe lank jy dit wil hê. |
* ek sny my stringe so 85 tot 90cm lank. |
Benodighede:
1. Stringe t-yarn
2. t-yarn ends (flat fasteners)
3. Jumprings
4. Lobsterclasp
|
Stap 3:
|
Doen soos in stap 2 met al vier die punte.
|
Jy het nou 2 gedeeltes t yarn wat bestaan
|
uit 3 stringe elk.
|
Stap 4: |
Gebruik nou die jumpring om die |
twee gedeeltes aan mekaar vas te |
maak. |
Maak gebruik van die tangetjie om die
| |
jumpring oop en toe te buig.
| |
Nota: Buig altyd die twee kante van die
| |
jumpring na die kant toe weg
| |
| |
Die een kant kry 'n tweede jumpring aan
|
die jumpring wat die stringe bymekaar hou
|
en
|
Aan die anderkant kom daar aan die jumpring wat die stringe bymekaar hou,
|
'n tweede jumpring saam met
|
'n lobster clasp.
|
Dis dan jou finale produk.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.