9 Projekte
1. Seegroen en seeblou t-yarn necklace
2. Bont string met see sterre
3. Slate green enkel string
4. Bont enkel string
5. Aqua klip hart oorbelle
6. Suede cord necklace met pendant
7. Rek armband
8. Groot blou oorbelle
9. Suede cord necklace
Projek 1
Om hierdie t-yarn necklace aanmekaar te sit
kan jy die instruksies volg van
kan jy die instruksies volg van
"Hoe om 'n t-yarn necklace te maak"
Jy sal dit onder "labels" vind.
Druk die crimps met jou tangetjie plat
NB: Nota: Daar is intussen aanpassings gemaak in die krale.
Indien van die see sterre of al die see sterre weg gelaat is
in jou kardoes, volg dan Stap 2A wat onder stap 2 volg.
Stap 2:
Ryg al die krale in soos op die foto.
Let wel dat jy aan die regterkant van die foto moet begin
Stap 2A:
Ryg al die krale in soos op die foto.
Let wel dat jy aan die regterkant van die foto moet begin
Stap 3:
Jy sal dit onder "labels" vind.
Projek 2
Stap 1:
Sit die Dubbel jumpring aan die tigertail vas met 'n crimp deur 'n langbek tangetjie te gebruik.
Kyk volgens die foto's.
Druk die crimps met jou tangetjie plat
NB: Nota: Daar is intussen aanpassings gemaak in die krale.
Indien van die see sterre of al die see sterre weg gelaat is
in jou kardoes, volg dan Stap 2A wat onder stap 2 volg.
Stap 2:
Ryg al die krale in soos op die foto.
Let wel dat jy aan die regterkant van die foto moet begin
Stap 2A:
Ryg al die krale in soos op die foto.
Let wel dat jy aan die regterkant van die foto moet begin
Stap 3:
Jy gaan nou weer gebruik maak van jou tangetjie
om die dubble jumpring met die crimps vas te sit.
3.1: Ryg twee crimps in die tigertail in.
3.2: Net soos wat jy in die begin in stap 1. gedoen het doen jy nou weer.
3.3 Hou die jumpring met die tangetjie vas terwyl jy
die punte van die tigertail trek sodat jy dit styf tot
teen aan die kraletjie kan kry.
Hierdie vat nogal tyd. Soms moet jy die crimps bly skuif en die
tigertail bly trek totdat jy teen aan die kraletjie is.
en sny die tigertail korter.
3.5 Druk die punte van die tigertail binne in die kraletjie se
gaaitjie en trek die kraletjie nader aan die jumpring.
Stap 4:
Jou laaste stap is om jou hakkies aan te sit
Aan die eenkant kom net 'n jumpring vas en
aan die anderkant kom 'n hakkie saam met die jumpring vas.
Projek 3
NB: Nota: Die kleur van hierdie enkel string het
verander vanaf Oktober 2019 na 'n blou.
Stap 1:
Ryg al die kraletjies in die rek in.
Knoop die rek styf en trek die naaste kraletjie aan
die knoop daaroor.
enkel string krale te ryg"
Jy sal dit onder
Labels vind.
Labels vind.
Nota: Onthou om een van die krale wat laaste geryg word, |
se gaaitjie lekker groot oop te |
maak. (gebruik sommer pen se punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop sal |
kan gaan. |
Projek 4
Ryg al die krale in die rek in.
Volg die patroon van krale soos op onderstaande foto.
Begin ryg van links op die foto na regs.
Herhaal patroon tot al jou kale geryg is.
Knoop die rek styf en trek die naaste kraletjie aan
Projek 5
Druk die headpin deur die hartjie se gaaitjie.
Knip die headpin dan bietjie korter.
Sit dan die hartjie vas aan die oorbel hakkie met 'n jumpring.
Gebruik jou tangetjie.
Projek 6
Die projek is so maklik soos val uit 'n boom.
Ryg net die suede cord deur die botteltjie se hakkie en knoop die
punte aan die bo kant.
Projek 7
Ryg weereens net die krale soos op die foto.
Trek die rek dan effens styf en maak 'n knoop.
Steek die knoop binne in 'n kraletjie weg soos wat jy ook
in vorige projekte nou al gedoen het.
(Kyk projek 3)
Projek 8
Projek 9
Stap 1:
Ryg die krale in soos op foto.
Stap 2:
Maak 'n knoop aan albei kante na die laaste krale.
Stap 3:
Gebruik 'n tangetjie om die suede cord ends |
aan die suede cord vas te sit ( sal sien daar is |
( 1 flappie bo en 2 aan die kant) Buig eers die |
boonste een plat en dan die een aan die een |
kant en dan die ander kant. |
Nou kom daar aan die eenkant 'n jumpring en aan |
die ander kant kom die ander jumpring met |
die hakkie. |
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.