9 Projekte
1. Slate green enkel string krale
2. Bont string met groen skoenlapper
3. Enkel string met lava hart
4. Bont enkel string
5. Hartjie oorbelle
6. Armband
7. T-yarn necklace
8. Oorbelle
9. Stone enkel string
Projek 1
Stap 1:
Ryg die krale soos op foto.
Nota: Onthou om een van die krale wat laaste geryg word, |
se gaaitjie lekker groot oop te |
maak. (gebruik sommer pen se punt) |
Dit is sodat kraletjie oor knoop sal |
kan gaan. |
Stap 2:
Trek die rek effens styf en maak 'n knoop.
Stap 3:
Sny die rek korter en trek die naaste kraletjie oor die knoop.
Projek 2
Nota: Maak seker dat jou rek se punt mooi reg gesny is, sodat
jy nie sukkel om dit deur die skoenlapper te ryg nie.
jy nie sukkel om dit deur die skoenlapper te ryg nie.
Stap 1:
Ryg die krale in soos wat die onderstaande foto aandui.
Stap 2:
Ryg nou die boonste gedeelte van die string krale.
Onderstaande foto is die patroon wat herhaal moet word aan beide kante van die rek.
Stap 3:
Knoop die rek net soos wat jy in die eerste projek gedoen het.
Projek 3
Stap 1:
Stap 2:
Ryg nou al die klein olyf kleur kraletjies in die rek in.
Stap 3:
Knoop die rek soos wat jy in die vorige projekte gedoen het.
Projek 4
Stap1:
Ryg al die krale in die rek deur die onderstaande patroon op foto te volg.
Stap 2:
Die rek word ook net geknoop soos in die vorige projekte.
Projek 5
Hierdie is seker die vinnigste en maklikste projek onder die son.
Hak eenvoudig net die hartjie in die hakkie in.....
Projek 6
Stap 1: |
Begin deur een van die 'memory wire" |
se punte met tangetjie rond te buig. |
Die sirkeltjie wat jy buig moet groter wees |
as jou kraletjie se gaaitjie. |
Stap 2: |
Ryg al die krale in die draad in. Patroon: stone kleur, groen, beige. Herhaal..... |
Projek 7
Stap 1:
In die projek is daar 6 ewe lang stringe t-yarn.
Knoop elkeen se punte stewig saam.
Trek hard aan die t-yarn sodat die knoop stewig is en so klein moontlik is.
Sny die punte korter.
Stap 2:
Doen so met al 6 stringe en sit al die knope bymekaar.
Stap 3:
Gebruik nou die korter stukkie t-yarn om dit al om die knoop gedeeltes te draai.
Let op foto voorbeeld dat daar 'n stukkie t-yarn gelos word aan die begin
sodat jy later 'n knoop sal kan maak.
Trek die t-yarn wat jy omdraai redelik styf terwyl jy dit omdraai.
Sodra jy ver genoeg gedraai het sodat al die knope toe is, draai dan weer sodat jy eindig
waar jy begin het.
Stap 4:
Knoop nou die twee punte stewig saam.
Sny die punte korter.
Stap 5:
Druk nou die korter punte onder die t-yarn in wat omgedraai is sodat die necklace
mooi netjies afgewerk is.
Projek 8
Sit die eyepin deur die ronde silwer spacer en dan deur die kraletjie.
Stap 2:
Sny die eyepin korter en buig 'n ogie.
Stap 3:
Gebruik 'n jumpring om die silwer blaartjie vas te sit aan die kraletjie.
Nota: Buig altyd die twee kante van die jumpring na die kant toe, weg van mekaar.
| ||
Stap 4:
Gebruik nog 'n jumpring om die oorbel hakkie aan die bo kant van
die kraletjie vas te sit.
Stap 1:
Ryg al die krale in soos volg:
1 x ronde kraletjie
2 x plat kraletjie
Herhaal totdat al die krale geryg is.
Stap 2:
Knoop die rek saam soos jy in van die vorige projekte reeds gedoen het.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.